Cartoon Network

Cartoon Network
Kenteken van die Cartoon Network sedert 2010
Kenteken van die Cartoon Network sedert 2010
Gestig 1 Oktober 1992
Gesluit Aktief
Eienaar Turner Broadcasting System
(Time Warner)
Beeldformaat 1080i (HDTV)
(afgegradeer tot 480i breedbeeld vir SDTV-toevoer)
Slagspreuk Are You CN What We're Sayin'?
Land Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Taal Engels (Spaans met SAP)
Uitsaaiarea Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Hoofkantoor Atlanta, Georgia (algemeen)
New York Stad, New York (operasioneel)
Los Angeles, Kalifornië (Weskus)
Susterkanale TNT
Adult Swim
Boomerang
Webtuiste www.cartoonnetwork.de
DirecTV USA kanaal 296 (Oos)
297 (Wes; net SD)
Dish Network kanaal 176 (Oos)
177 (Wes; net SD)
C band kanaal AMC-11 – kanaal 18 (4DTV Digital)
AMC-18 – kanaal 20 (H2H 4DTV)
Oorspronklike kenteken (vanaf 14 Junie 2004 tot 28 Mei 2010 gebruik)
Oorspronklike kenteken (vanaf 1 Oktober 1992 tot 14 Junie 2004 gebruik)

Cartoon Network (afgekort CN) is 'n satelliet-televisienetwerk wat deur Turner Broadcasting Studios bedryf word en animasieprogramme uitsaai. Cartoon Network word wêreldwyd versprei en is gerig op kinders van alle ouderdomme. Die Amerikaanse kanaal is op 1 Oktober 1992 geloods en het programme soos Bugs Bunny en Rhapsody Rabbit gewys. Later van tyd het Cartoon Network begin om programme soos Dexter's Laboratory, Johnny Bravo, Cow & Chicken, I Am Weasel, The Powerpuff Girls, Ed, Edd 'n Eddy, Courage The Cowardly Dog, The Grim Adventure's Of Billy & Mandy, Foster's Home For Imaginary Friends en vele ander te beeldsend.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search